Search This Blog

Bellville Hoërskool Matriekafskeid 2026

 

Hierdie jaar het die Matrieks ees by die skool gearriveer op die rooi tapyt voor toeskouers en saam met hul ouers 'n glasie geklink. Daarna is hulle deur Eensgezind toe vir hul aankoms voor hul mede matrikulante.

 Dit was 'n pragtige aand met lekker kos, goeie musiek, baie dansery en fantastiese "vibe" Die Griekse tema was pragtige uitgebeeld deur die dekor en die foto boks wat hulle laat maak het. 

 

Here is the link to view and download all the photos of the evening. 


 
Please see below instructions of how to download photos.

There are no costs involved, nothing needs to be paid. You can download everything for free.

I am a photographer that can capture any event (weddings, corporate events, etc) or family shoots, etc. So please feel free to contact me if you have any inquiries.

Tiana Smith
084 558 5504

info@belovedphotography.co.za

 

Share:
© School Photography | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig