Search This Blog

BOTTERBLOMMETJIES Mini Shoot 2026 - Fairy Lights

 

Ons gaan hierdie jaar vrywillige MINI FAIRY LIGHTS Shoots met die Botterblommetjie maats doen. SLEGS kinders wat INGESKRYF + BETAAL het, sal afgeneem word.

Elke jaar doen ons dan sulke individuele/sibbe shoot, elke jaar met 'n ander tema.

Die shoot datums:
17-19 Aug 2026 (om die draai!)

Die shoots word by die skool gedoen tydens skooltyd. So die klere vir die shoot word aangetrek tuis of in die sak gesit (babas).

Die spesifieke datum waarop jou kind afgeneem sal word, sal vroegtydig deurgegee word, sodra die shoot lyste opgestel word.

As jy jou kind(ers) vir hierdie shoot wil registreer, vul asb die onderstaande vorm in, maak die betaling vir die opsie wat jy kies via EFT en dan is jou kind se naam op die lys!

Daar is 3 pakket opsies vir die Fairy Lights shoot. ALLE fotos is op 'n aanlyn link vir download - GEEN PRINTS is ingesluit nie. Bv, die 4 foto pakket is 4 verskillende fotos van jou kind (wat jy self kies na die tyd) op 'n link wat vir jou privaat gestuur word)

R 280 - 4 individuele fotos van jou kind
R 350 - 6 individuele fotos van jou kind
R 660 - SIBBE PAKKET: 4 individuele fotos van elke kind en 4 fotos saam - (12 fotos totaal) (slegs 2 kinders)

Ekstra fotos kan na die tyd bestel word - R50 per foto

SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS: 12 Aug 2026
 
 

DRESSCODE vir shoot: navy/swart/wit/denim/aards/pastel/effekleurig/geen groot prints nie (bv action heros, movies, ens)

Laat weet my sommer direk as julle enige vrae het!

Tiana Smith
Beloved Photography
084 558 5504

BANKBESONDERHEDE:

Hiermee die bankbesonderhede vir die opsie wat u kies:

C Smith
Standard Bank
Branch: Tyger Manor
Branch code: 050410
Account nr: 073229261
Reference: "Kind naam" + Botterblom/BB

Stuur asb bewys van betaling na info@belovedphotography.co.za OR 0845585504 (whatsapp)

NEEM KENNIS: Slegs kinders wat betaal het sal afgeneem word
 
Om meer voorbeelde van fotos van hierdie shoot te sien, CLICK HERE 





Share:
© School Photography | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig